"PRONTUIT" SKOOLKOERANT

Ons nuusblad “Prontuit” is baie populÍr onder ons leerlinge en die redaksie, wat bestaan uit ‘n aantal leerlinge, kwyt hulle goed van hul taak. Die bekwame span berig oor glansgeleenthede, sporthoogtepunte, lief en leed, ens. En soms word daar ook bietjie geterg omdat niks die oŽ ontglip van hierdie toekomstige joernaliste nie.




HoŽrskool Vryburg
2008 - 2013
Webblad Terme & Voorwaardes
Webblad onderhou deur 
DotCom Vryburg