MATRIC RESULTS 2017 MATRIEKUITSLAE

 

MATRIEKUITSLAE / MATRIC RESULTS 2017 97 % slaagsyfer! / pass rate! 121 matriekleerders / matric learners 4 gemiddelde A-kandidate / average A candidates 14 gemiddelde B-kandidate / average B candidates

TOPPRESTEERDERS

Ernst van Heerden, Hoofseun van VHS vir 2017, behaal A-gemiddeld (84,7%) en 6 onderskeidings: Afrikaans, Engels, Wiskunde, Rekeningkunde, Elektriese Tegnologie en LO.


Ntswaki Ramosoeu, gr12-learner from VHS, has A-average ((83,3%) and 5 distinctions: English, Mathematics, Accounting, Physical Sciences and LO.


Du Toit van Staden, Hoofleier vir Akademie van VHS vir 2017, behaal A-gemiddeld (82%) en 6 onderskeidings: Afrikaans, Engels, Geografie, Besigheidstudies, Lewenswetenskappe en LO.


Naomie Venter, Hoofleier vir Akademie van VHS vir 2017, behaal A-gemiddeld (81,1%) en 4 onderskeidings: Wiskunde, Rekeningkunde, Lewenswetenskappe en LO.






Hoërskool Vryburg
2008 - 2013
Webblad Terme & Voorwaardes
Webblad onderhou deur 
Dotcom Vryburg