MATRIC RESULTS 2016 MATRIEKUITSLAE

 

Matrieks van 2016 behaal 'n 100% slaagsyfer! Hoërskool Vryburg is 6de
uit 400 skole in Noordwes.

The class of 2016 ALL passed. Vryburg High School is 6th out of
400 schools in North West.

TOPPRESTEERDERS

Adolph Reyneke, Hoofseun 2016 van VHS, behaal 'n A-gemiddelde asook onderskeidings in al 7 sy vakke: Afrikaans, Engels, Lewensoriëntering, Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Rekeningkunde en Elektriese Tegnologie. Hy word ook geplaas in die 16de posisie op die Noordwes ranglys.


Reza Coetzee, Hoofdogter 2016 van VHS, behaal 'n A-gemiddelde asook onderskeidings in al 7 haar vakke: Afrikaans, Engels, Lewensoriëntering, Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Lewenswetenskappe en Geografie. Sy word ook geplaas in die 19de posisie op die Noordwes ranglys.


William Janse van Rensburg, behaal 'n A-gemiddelde asook onderskeidings in al 7 sy vakke: Afrikaans, Engels, Lewensoriëntering, Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Rekeningkunde en Lewenswetenskappe. Hy word ook geplaas in die 25ste posisie op die Noordwes ranglys.


Meyburgh van Heerden, onderhoofseun van VHS vir 2016, behaal 'n A-gemiddelde asook onderskeidings in 6 van sy vakke: Afrikaans, Engels, Lewensoriëntering, Wiskunde, Fisiese Wetenskappe en Rekeningkunde. Hy word ook geplaas in die 35ste posisie op die Noordwes ranglys.


Kealeboga Fako, deputy head girl for 2016 of VHS, has an A-average as well as distinctions in 4 subjects: Setswana, English, Life Orientation & Accountancy.


Henrico de Jager slaag met 'n gemiddelde B-simbool en onderskeidings in Engels, Wiskunde, Rekeningkunde en Lewensoriëntering.


Risa van Rensburg slaag met 'n gemiddelde B-simbool en onderskeidings in Engels, Wiskunde, Rekeningkunde en Lewensoriëntering.


Morwadi Selebogo passes with a B-average and distinctions in English, LO, Geography and Life Sciences.


Liné de Bruyn slaag met 'n gemiddelde B-simbool en onderskeidings in Engels, Afrikaans, Geografie en Lewensoriëntering.


Veenan Africa passes with a B-average and distinctions in English, Civil Technology & Life Orientation.


Renet Graupner slaag met 'n gemiddelde B-simbool en onderskeidings in Engels, Afrikaans en Lewensoriëntering.


Renka Lamprecht slaag met 'n gemiddelde B-simbool en onderskeidings in Engels, Geografie en Lewensoriëntering.






Hoërskool Vryburg
2008 - 2013
Webblad Terme & Voorwaardes
Webblad onderhou deur 
Dotcom Vryburg